Successfully reported
+28

Flip Flop Holidays at the Whale House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Faure Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 685 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Flip Flop Holidays at the Whale House is 'n privaat selfsorghuis in The Island in Sedgefield. Hierdie vakansiehuis is 'n paar meter van die oewer van die Swartvlei-meer af, wat spog met pragtige skilderagtige sonsondergange en die vroeë oggendroepe van die inwonende visarende.

Hierdie volledig gemeubileerde, ruim dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, en die tweede, derde en vierde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens; elke bed is toegerus met luukse wit perkallinne, en bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Badlakens en handdoeke word voorsien.

Die moderne kombuis met granietblad bevat die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien vir gerief. Die aangrensende hoof-oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer en kroegarea met 'n gastetoilet. Die leefarea lei na die binne- en buitebraai-area, vuurput en swembad; swembad- en strandhanddoeke word voorsien vir gebruik rondom die swembad en op die strand naby.

Die stil, serene atmosfeer van die area bied 'n ontspannende wegbreek vir jou en jou geliefdes, omring deur wonderlike strande en hope aktiwiteite om te verken, geleë rondom hierdie deel van die Tuinroete en die immergewilde Saterdagse Wilde Hawermark, slegs 2.3 km weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 Faure Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flip Flop Holidays at the Whale House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 685
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 685
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 685
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Faure Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf445ce0ba8798f485e93ccb29703df80069f6f4cbd89782d38cf5e80434bcc96eb947ce4363d52c755f0f3a834a11914051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 685 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 17 Faure Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.019941898865 22.782110651273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang