Successfully reported

Flip Flops Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik en aan die verwagtinge voldoen. Fantastiese verblyf en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Beste Francois, Baie dankie vir die fantastiese resensie! Ons is so bly om te hoor julle het jul verblyf geniet en dat ons gasvryheid waardeer word. Ons hoop om julle gou weer te sien! Mooilbly, Japie Flip Flops Villa

Rowan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Ek beveel Flip Flop Villas definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Liewe Rowan Baie, baie dankie vir u wonderlike 5-ster resensie! Ons is opreg dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel. Dit is vir ons 'n groot eer om te weet dat u verblyf so genotvol was, en dit motiveer ons om aan te hou om slegs die beste diens te lewer. Ons glo daarin om elke gas soos familie te laat voel. U is altyd meer as welkom om weer by ons tuis te gaan. Ons sien ongelooflik daarna uit om u weer in die toekoms te ontvang! Met hartlike groete, Japie Flip Flops Villa, Yzerfontein

Anne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Well worth a visit. Very comfortable, well-appointed accommodation with many extras. The host was very attentive and the location was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Thank you for the fantastic 5-star review! We are so pleased that you found the accommodation comfortable and well-appointed. It was a pleasure to have you as our guest, and we're delighted you enjoyed the location and the little extras we provide. We hope to see you again soon!

Inge V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Topklas, verblyf en geriewe. Japie is 'n wonderlike gasheer! Uitstekende naweek in Yzerfontein! Ons het dit baie geniet by Flip Flops Villa. Japie was wonderlik. Die eenheid was beeldskoon, baie netjies en het al die geriewe gehad wat ons benodig het. Sal dit definitief aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is so bly julle het die naweek in Yzerfontein geniet. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien!

Colenso V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het vir 'n vinnige langnaweek die verblyf gebruik op kort kennisgewing bespreek. Die gasvryheid van ons gasheer asook die volledigheid van die inligting wat verskaf is in verband met ons verblyf het ons baie gehelp. Die uitsig van die Weskus sonsondergang is vir seker iets wat hierdie verblyf mee kan spog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Awesome, cannot wait to go back. Amazing location, amazing accommodation, cannot recommend highly enough. Will certainly go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melaney H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Excellent. Peaceful. Excellent. Fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We had a fabulous breakaway at Flip Flops and will definitely stay there again. Flip Flops is a luxury unit, well laid out and very, very comfortable and very reasonably priced. The king size bed is comfortable and the big shower in the bathroom is awesome! You want for nothing. Japie, the host, was warm and inviting and gave great suggestions for places and restaurants to visit in the area. What a stunning place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Baie skoon, veilig, vriendelike gasheer. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Liewe Letitia, baie dankie vir die pragtige woorde. Jy is altyd weer baie welkom by ons. Ons was bevoorreg om jou hier te kon hê.

Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Welcoming, relaxing, amazing, stunning. My stay was very lovely. This location is amazing with a sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 530
R 1 530 R 1 148
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 530
R 1 530 R 1 148
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 530
R 1 530 R 1 148
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Dassen Eiland, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc075ecb9cd507cb3c729c04abab1548f096ba0008a4d3b0e28298e6f6ee96de6f4810ca7e89a3cf51ba9678d394585e2a933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 530 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 179 Dassen Eiland Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.3691982 18.1714846
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang