Successfully reported

Flip Flops Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2025 tot 11 Jun 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2025 tot 11 Des 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ons aanvaar slegs 'n bespreking as dit vir jouself gemaak is. Geen bespreking sal aanvaar word as jy namens iemand anders bespreek nie.

Inkloktyd is tussen 16:00 - 18:00 en 'n inkloktyd word vooraf met die eienaar bevestig, anders sal gaste dalk lank moet wag as hulle wil inklok wanneer die eienaar nie daar is nie.

Geen vroeë inklok word toegelaat nie, aangesien die skoonmaakspan nog werk.

ID/paspoort moet getoon word deur die gas wat die bespreking gemaak het met inklok weens gaste-identifikasievereistes in Suid-Afrika.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eienaar het 2 baie vriendelike, goedgedraende honde wat op die perseel aan die eienaar se kant bly.

Dagbesoekers word verbied.

Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.

Bykomende skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Aangesien daar 'n droograk is, moet gaste asseblief nie klam handdoeke op houtmeubels plaas nie. Handdoeke mag nie gebruik word om grimering te verwyder nie.

Ons eiendom, geleë oorkant Pearl Bay Beach en omring deur ander vakansieverblyf, bied 'n rustige toevlugsoord. Neem egter asseblief kennis dat ons nie in die Yzerfontein middedorp is nie. As nabyheid aan inkopies 'n prioriteit is, is Flip Flops Villa dalk nie die beste pas vir jou behoeftes nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 530
R 1 530 R 1 148
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 530
R 1 530 R 1 148
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 530
R 1 530 R 1 148
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Dassen Eiland, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc075ecb9cd507cb3c729c04abab1548f096ba0008a4d3b0e28298e6f6ee96de6f4810ca7e89a3cf51ba9678d394585e2a933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 530 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 179 Dassen Eiland Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.3691982 18.1714846
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang