Successfully reported
+11

Forest Bird Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Vanaf R2 040 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë tussen die bome, vind jy Forest Bird Lodge, 'n bekoorlike selfsorghut in Magoebaskloof, Limpopo, wat 'n intieme ontvlugting bied vir 'n paartjie of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié knus hut het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n buitestort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, asook eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n 4-sitplek-etenstafel wat perfek is vir etes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke sowel as 'n kaggel wat uitsigte oor die pragtige woud bied.

Buite kan gaste 'n patio geniet om te eet. 'n Weber-braai is beskikbaar indien nodig.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Steph D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gebly. Die naweek was glad te vinnig verby. Lekker gestap in die woud. Heerlik om op die stoep te sit en te luister na die riviertj...
Sien meer
Aug 2025
Monica N
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and magical forest setting. I planned a surprise getaway for my daughter's 20th birthday and we all loved it! Magical forest s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Riaan N
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike wegbreek in die woud. Ons het die verskeie staproetes op die terrein, die knus huisie en die pragtige woud-omgewing baie geniet. As jy h...
Sien meer
Apr 2025
Drienie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ten volle toegerus met alles wat jou hart begeer. Ek sal weer gaan. Die beste verblyf ooit!
Mrt 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Diamand in die bos en 'n moet om te besoek! 'n Diamand in die bos en 'n moet om te besoek! Heerlike verblyf en atmosfeer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Forest Bird Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 040
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 040
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOWQ0YzE3LTEwY2EtNDg2OS04MmE4LWRkNDg0NmMwYjRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 4 mense 119 5 1 5 Franschhoek Portion 8 A 46.4 0730 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.876912984414 30.006068642795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang