Forest Bird Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Vanaf R2 040 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Forest Bird Lodge is 'n bekoorlike selfsorg-houthuis in Magoebaskloof, Limpopo. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na rustige verblyf.
Die houthuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n buitestort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na die etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het rusbanke en 'n kaggel, asook 'n pragtige uitsig oor die woud.
Buite is daar 'n stoep en Weber-braai.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rod Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 124
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Gaste dink Forest Bird Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang