Forest View Cabins
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
Prys sluit in
- Kothuis 1 - slaapplek vir 2
- Selfsorg
- Kothuis 2 - slaapplek vir 2
- Selfsorg
- Kothuis 3 - slaapplek vir 6
- Selfsorg
- Kothuis 4 - slaapplek vir 6
- Selfsorg
- Kothuis 5 - slaapplek vir 6
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere en geen dagbesoekers word toegelaat nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid moet in kontant met aankoms betaal word. Dit sal via EFT binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.
Forest View Cabins is in ’n beboste gebied geleë en soms word timmerhout van die plantasies naby ons geoes en dit mag dalk ’n geraas veroorsaak tydens werksure.
Houthuise word slegs op versoek skoongemaak en nie op Sondae nie.
Let asb. dat die houthuises nie TV's of oonde het nie.
Geen skoonmaakdienste is op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar nie.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1000 is met aankoms in kontant betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyersrus Road, AB23O, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang