Successfully reported

Forever & Always Studio Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henro P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A perfect stay at an affordable price. We had a wonderful stay and the owners are very friendly and helpful. The apartment is well worth the price. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Baie dankie en julle is 2 awesome mensies!

Rickus A
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Eienaar is die beste. Dankie vir julle plekkie en goeie harte. Baie lekker gebly. Beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourensia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelukkig net vir een nag, maar enige tyd weer. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Anneke C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Heerlik ontspan in pragtige omgewing. Ons het 'n heerlike naweek gehad in George, die verblyf was heerlik, en alles wat ons nodig gehad het, was daar gewees. Plek is baie skoon en netjies, veilige parkering en heerlik rustig so naby die berg, maar ook naby genoeg waar ons wou wees. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Baie dankie.. hoop ons sien jou weer

Andre D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Ek het 'n vriendelike ontvangs ervaar, en die verblyf was skoon, netjies en ge. Ek het 'n vriendelike ontvangs ervaar, en die verblyf was skoon, netjies en gerieflik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Baie dankie

Reagen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Sal definitief weer besoek! Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Ek hoop ons sien julle gou weer.

Ntshokoleng K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very satisfying. Most friendly and welcoming host, the room was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Thank you so much

Kaylynn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die rustigheid was goed vir ons siel. Die gasheer het ons ontvang en verwelkom. Dit was lekker om daar te kon bly. Forever and always studio, was ons beste opsie, uit al die ander plekkies waarvan ons gekies het. Ons gaan beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Forever & Always Studio Apartment
Baie dankie en ek hoop ons sien julle weer.

Ané W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome plekkie. Lekkerste plekkie nog! Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Die studio het alles wat jy nodig het en is baie gesellig, netjies en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Heerlik ontspan met DStv en WiFi tot ons beskikking. Die verblyf is ongelooflik gerieflik ingerig. Die gasheer maak ook seker die gaste is gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ELMARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Dennegeur Avenue, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9bae1e6f04027e8a7e88bf350d175031a4c59782ec6771e79cee4997a2e737a0a4c0583c250bb5b62132a1969118506be8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 13 Dennegeur Avenue Denneoord 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93914204782 22.473334025166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang