Successfully reported
+10

Fork West Apartment - Top Floor Unit 6

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fork West Holiday Apartment Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig op die boonste verdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se strand af.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en ander basiese toebehore. Die leefarea het 'n ontbythoekie en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Elandsbaai is 'n gewilde Weskusbestemming en bied roei, seil, visvang, kreefduik, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoen, fotografie, voetslaan en bergfietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fork West Apartment - Top Floor Unit 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGDkO1NTE51blw9IB9dDihWNfEJ61ZFlM33TsJDTZBYjvADLdTX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312082973497 18.34149079266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang