Successfully reported
+23

Fort Governor's Estate - Mountain Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 of Farm 223, Fort Governor's Estate, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fort Governor's Estate - Mountain Retreat bied 'n perfekte mengsel van avontuur en ontspanning in die hartjie van die Oos-Kaap. Geleë net buite Grahamstad en minder as 'n uur se ry vanaf die kus, is ons ideaal geplaas om gaste 'n outentieke boservaring te bied, tesame met daguitstappies na die omliggende gebiede.

Hierdie eiendom kan gemaklik 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte bed en die derde slaapkamer bevat 'n stapelbed slegs vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in beide badkamers beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met 'n kaggel. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Buite is 'n ruim houtdek met sonstoele, 'n buite-eettafel en braaigeriewe, wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Wildritte kan teen 'n bykomende koste gereël word. Let asseblief daarop dat die lodge slegs toeganklik is met 'n 4x4-hoë voertuig en dat die paadjie vanaf die parkeerplek na die lodge-ingang gruis is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Portion 1 of Farm 223, Fort Governor's Estate, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fort Governor's Estate - Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 of Farm 223, Fort Governor's Estate, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdedeb2e81918e43dd5ecff9d3dd31ec66e23e71be1e65cc617080b8de230dbeafd7682bb26d7a250cc1f5bcb1fa23a66d8d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portion 1 of Farm 223 Fort Governor's Estate 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.270239 26.7763487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang