Successfully reported

Four Koffie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Leandri V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties! Dit was fantasties lekker gewees om by Four Koffie te kan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was vreeslik oulik en het al ons verwagtinge oortref. Sal enige tyd weer gebruik maak van Four Koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mione T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended. All three of us had a wonderful stay and a good night's rest. Had a wonderful stay. Neat, lovely guesthouse. Affordable. Slept peacefully. The host was amazing and friendly and had the guesthouse ready for us to the tee. Communicated regularly with us by confirming our booking and providing details on the guesthouse. Great host. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giepie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Very satisfactory and pleasant. Hostess was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en baie lekker. Dit was 'n wonderlike plekkie om by te bly en die eienaar was so vriendelik en accommodating.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Die kommunikasie van die eienaar en gasvrou was die beste wat ek nog beleef het. Wat 'n awesome plek. 5 ster. Netjies, stil en pragtige tuin. Koffie op die stoep was die hoogtepunt. Die braaiplek was goed deur ons gebruik. Dankie vir die gratis hout en blitz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlike rustige verbly in baie netjiese akkommodasie met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly en uitstekende diens van Altie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Sal aanbeveel vir 'n klein gesin wat die Oos-Vrystaat wil beleef. Lekker gebly, dankie. Eenheid het regtig alles in wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Lekker in die platteland en so 'n lekker huisie. Huisie is baie charmant met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius F
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Lekker rustige plek. Oulike interior decoration. 99% was die verblyf soos beskryf. Egter geen kaggel in kamer (nie dat dit nodig was). Fotos laat die stoep baie groter lyk. Sal 'n groter braai nader aan die huis verkies. Braai en lapa bietjie ver van die huis. Adres vat mens nie na die ingangshek nie en jy moet ry om dit te soek. Baie goeie diens en kommunikasie van die host. Puik. Kyk na die vloer in die sitkamer - planke sak in as mens loop. Maar verder puik plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
Four Koffie
Hello Marius, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek het nou orals gekyk waar jy die inligting gekry het ivm die kaggel in die slaapkamer? Daar was wel een, maar ek het dit verwyder. Ek het dit ook in al die besoeker inligting wat ek voor gaste se aankoms stuur verander, so sal dit waardeer as jy my laat weet, dan kan ek dit regstel. Die adres is 'n groot probleem as jy GPS of Waze volg, want dit neem jou na die voetganger ingang. Vir hierdie rede beveel ek in my e-pos aan (in groot letters) dat besoekers die handgetekende kaart volg. Ek vra groot verskoning vir die ongerief en sal kyk of ek die kaart duideliker kan maak. Groete, Marianne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 379 Berg Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpt1wLURWcbhKvtqrUVMbNZPsaTkwO54Nyc8oEbn61GVrjEHtg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 379 Berg Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -28.620866555149 28.21128232871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang