Successfully reported

Fox Hill Guest House

Gastehuis
Fox Lair
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fox Lair is 'n knus kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, aparte toilet en 'n wasbak. Privaat ingang en sitarea wat uitkyk oor die fontein en goed onderhoude tuin. Die kamer beskik oor koffie- en teemaak geriewe, 'n ketel en yskas. Parkering vir een motor, ekstra parkering beskikbaar op die perseel. Die gastehuis beskik oor 'n boorgat en dus is kraanwater veilig om te drink.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries, Paneel
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Verwarmer
Elektries, Paneel
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Laat inklok kan vooraf gereël word.

Motorfietse het parkeerplek van die straat af, en daar is 'n sekuriteitshek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fox Loft
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fox Loft beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, wasbak en aparte toilet. Dit spog ook met 'n kaggel en maak oop na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die tuin. Die kaggel is vol aanmaakhout, en ekstra brandhout is beskikbaar indien vooraf met die eienaar gereël. Daar is 'n mikrogolfoond, groot yskas, opwasarea en breekware – perfek vir wegneemetes. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het 'n privaat ingang en parkeerplek vir een voertuig, met ekstra parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het 'n boorgat, so kraanwater is veilig om te drink.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Laat inklok kan vooraf gereël word.

Motorfietse het parkeerplek van die straat af, en daar is 'n sekuriteitshek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fox Hill
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fox Hill is langs die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die stylvolle leefarea is op die onderste vloer en beskik oor 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, toilet en 'n kaggel. Die balkon het 'n lieflike uitsig oor die tuin. Op die boonste vloer is die romantiese slaapkamer wat beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n tweede koffiestasie met koffie- en teemaakgeriewe. Wifi is beskikbaar en die kaggel reeds gepak met fynhoutjies. Hout is beskikbaar op die perseel en kan vooraf gereel word met die eienaar. Die gastehuis beskik oor 'n boorgat en dus is kraanwater veilig om te drink.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Balkon
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Laat inklok kan vooraf gereël word.

Motorfietse het parkeerplek van die straat af, en daar is 'n sekuriteitshek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fox Meadow
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fox Meadow is 'n privaat kamer apart van die hoofhuis in Fox Hill se goed onderhoude tuin. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, aparte toilet en wasbak. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe met ketel en klein yaskas, Die kaggel is gepak met fyn houttjies en hout is beskikbaar op die perseel indien vooraf met eienaar gereel. Privaat buite sit area. Veilige parkering vir een motor, ekstra parkering beskikbaar op perseel. Wifi beskikbaar. Die gastehuis beskik oor 'n boorgat en dus is die kraanwater veilig om te drink.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Laat inklok kan vooraf gereël word.

Motorfietse het parkeerplek van die straat af, en daar is 'n sekuriteitshek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14182445de6d2c53cc03e14b75995b1fd2878cc89ad20bd32ff3e02045f0bd6dc2d6af25b5bc9b159852c96616709b5608c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.420349267834 30.103319436263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang