Successfully reported
+28

Fransmanskraal Accommodation - Luxury Farm Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fransmanskraal Accommodation - Luxury Farm Villa is in die skilderagtige Devonvallei, en is 'n pragtige en sjiek selfsorghuis omring deur majestueuse berge. Hierdie villa is op 'n werkende vrugte- en wynplaas en is ideaal vir 'n wegbreek waar gaste in die swembad of die houtvuurwarmbad kan ontspan.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is uniek versier en het 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n bad en stort, terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n sithoekie, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Hierdie stoep lei na 'n swembad met sonstoele wat ideaal is vir gaste om te sonbaai. Verder is daar 'n houtvuurwarmbad waar gaste kan ontspan.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Izette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 880
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 880
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ddd8a5ae1996ab931583d85aa8baba6b84d0743fc8029bd3b8698812ad6f9d96e171b09fe18362877211c0a723cf7c58817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 880 per nag (plek vir 8) Fransmanskraal Farm Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914624172777 18.802714347839
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang