French Lodge International
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 York Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
French Lodge International bied bed-en-ontbyt en is in George geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Verblyf by French Lodge International bestaan uit 15 unieke en smaakvol versierde kamers en chalets. Hierdie eenhede is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbel- of enkelbed, en beskik oor 'n en suite-stort en Jacuzzi, wasbak en toilet.
Ander geriewe wat in hierdie elegant ingerigte kamers ingesluit is, sluit in gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
'n Heerlike ontbyt word bedien, en die lodge bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Veilige parkering van die straat af is ook beskikbaar vir voertuie.
French Lodge International is naby die dorp se restaurante, winkels, sakegeriewe en ander besienswaardighede binne die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 York Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink French Lodge International het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 York Street, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang