Successfully reported
+53

Frida On The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Frida On The Beach is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat langs die gesogte strandfront Sandsweg in Wildernis geleë is. Hierdie akkommodasie is deel van, maar apart van die hoofhuis, en het direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie, enkellopende of korporatiewe reisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n verhitte handdoekreling. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die sitarea het gemaklike rusbanke sowel as 'n slim platskerm-TV teen die muur. Deure van beide die sitkamer en slaapkamer maak oop op 'n privaat, songevulde balkon met 'n 2-sitplek buite-etenstafel en berguitsigte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n omskakelaar vir beurtkrag.

Daar is 'n addisionele privaat patio met lieflike see-uitsigte, 'n ingeboude braai, handwasbak en 'n addisionele 2-sitplek buite-etenstafel. Trappe lei af na die ingangsportaal met 'n waterfontein. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal binne maklike stapafstand vanaf die dorpie Wilderness geleë wees, met verskeie restaurante, kroeë, markte, winkels en meer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 71 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497de6e2c0524bcb67b40211aabb7aebc2c5fdf567f69fff02c5115b4d4b5d11930ff9f1e065bbd385bac7495203d656f207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 71 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9953763 22.5740156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang