Friedenheim Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6A du Plessis street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Friedenheim Gastehuis is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat 'n rustige wegbreek soek.
Die gastehuis bied 2 aparte eenhede, elk ontwerp vir gemak en ontspanning.
Jasmyn bied gemaklike akkommodasie vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n klein kombuisie in, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Lavender bied slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6A du Plessis street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Friedenheim Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6A du Plessis street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang