Successfully reported
+60

Friendz Guesthouse and Self Catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Boekenhout Avenue, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Friendz Guesthouse and Self Catering bied bekoorlike verblyf in die goed gevestigde woonbuurt Old Place. Die verblyf is op die heuwel geleë en spog met 'n uitsig oor die strandmeer.

Die gastehuis bied B&B-verblyf in 4 pragtige en suite-kamers met privaat ingange, koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Vir diegene wat selfsorgverblyf verkies, is 'n selfsorgwoonstel beskikbaar. Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix-toegang is. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer geniet, wat 'n lieflike uitsig oor die strandmeer bied. 'n Jacuzzi met koue water is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Boekenhout Avenue, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Boekenhout Avenue, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7bd50e0914e425427da2401b2f2f75f4183935c4ead8f0aaa33398495fcf36b740970ef23db60f02911192085012e409177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 12 Boekenhout Avenue Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0372731 23.0688182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang