Successfully reported

Fynbos Estate Sonkop Cottage

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Beste wegbreuk as jy opsoek is na niemand om jou! Stil en rustig, mooiste uitsig. Presies waarna ons opsoek was. Bietjie duur vir dit wat jy kry, ons het gesukkel om te stort, die batterykrag is nie voldoende vir die waterpomp as jy snags of vroeg oggend wil stort nie en die waterpomp het 'n los konneksie. Verder het ons geen klagtes nie en het ons paar dae daar baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leonette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2025

Nie die moeite werd nie. Sonkop Cottage het regtig die potensiaal om 'n merkwaardige plek te wees, ongelukkig na my mening nog nie so ontgin nie en overpriced vir wat mens kry. Ons het 'n paar klagtes/aanbevelings aan die eienaar gerig met ons vertrek en dit het voorgekom asof die persoon nie regtig kon tyd afstaan om te luister nie, so nou noem ek dit maar hier: Die plastiekstoele op die stoep is verweer in son en weer en gee veselglasstukkies af wat in jou bene en klere vassit as mens daarop sit. Die drukpomp op die dak maak 'n moerse lawaai as die toilet gespoel word of as 'n kraan oopgemaak word. Die ligte dim en bright ook wanneer 'n kraan oopgedraai word. Ek besef dit is 'n eco cottage wat op sonkrag loop, maar nietemin. Daar was slote in die grondpad oppad na die huisie en ons het self die plaaswerkers bymekaar gemaak met grawe en 'n trekker om die slote vir ons toe te maak sodat ons met die huurkar by die huis kon uitkom en geen woord van verskoning of incheck van die eienaar gekry rakende die saak nie. Baie dankie aan die oulike plaaswerkers wat ons gehelp het om die probleem op te los! Verder kan hulle 'n bietjie afronding doen met 'n paar goed, bv. nuwe badkamer matjies, ens.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 688
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 688
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 688
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f28dc5fe0a5408190e02a99b07b0759e6d0e5344bc244c1d0231b8b9299de8d5541cf0704c15aeccb2927685e29f61219c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 688 per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 Fynbos Estate Joubertskloof 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.55816421277 18.784849822373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang