Successfully reported

Fynbos Holiday House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Faizel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

It was simply great. We enjoyed our stay at Fynbos Holiday House. It was very comfortable and safe and would recommend this establishment to anyone seeking a quiet, relaxed getaway. Susan, our hostess, was incredibly friendly and knowledgeable about the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fabulous. The house is very nice and spacious. We had everything we needed. The area is quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariolanza A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

The staff was very friendly. We had a wonderful, awesome place. The place was very neat and clean and very spacious. The pictures of the place do not describe the beauty of the place in full essence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie K
Lang verblyf
4.8
Jan 2025

Baie lekker gerus en sal weer daar bly as ons Kleinmond besoek. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en die aparte badkamers per kamer het dit baie gerieflik gemaak. Die hulp was ook uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shakeelah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gerieflik, netjies, sentraal. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, die huis is ruim. Die enigste probleem was dat tydens beurtkrag kon ons nie die garage deur toekry nie, want daar was nie 'n agterup batterypak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gekuier, skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anton D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Alles was perfek en bymekaar en het alles geniet. Baie lekker gekuier. Huis is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

The perfect home for a getaway. Thank you very much Fynbos Holiday House. We enjoyed our stay and the house is perfect. Everything we needed was right there. The games really added to feel of the weekend. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Baie lekker en veilig. Baie goed ingerig en ruim. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 9th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQTj2PmZmY11JFoR71cbUEMOwHZ0muW6DtNSQMpMp2WoiOsTgPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 35 9th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.339335583609 19.021662969589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang