Successfully reported

Fynbosrust

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 3 km is wat na die eiendom lei, en dit is nie ideaal vir voertuie met lae grondvryhoogte nie. 'n SUV of 4x4 sal meer geskik wees.
Troeteldiere word toegelaat indien dit voor aankoms gereël word. Kontak asseblief die bestuur hieroor.
Fynbosrust gebruik uitsluitlik sonkrag. Dit beteken daar is geen beurtkrag nie, maar daar kan beperkte elektrisiteit wees gedurende lang periodes van swaar bewolkte weerstoestande of oormatige gebruik van elektriese toestelle.
Hout, vuuraanstekers en toiletware word met aankoms voorsien, en WiFi is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R301, Plot 94, Red Bishop Street, Kleineberg, Mount Bain Nature Reserve, 15 km from Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a416dd8fc2be14539ade912e4fd163db92e37945e1af1c2257a5323208dee67fd4476d9ed227c81ba188202ee027a33a52f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Off the R301 Plot 94, Red Bishop Street, Kleineberg 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.511994063843 19.162270613136
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang