Successfully reported
+22

G Zero 3 @ The Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alexander Avenue, GO3 The Breakers, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G Zero 3 @ The Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige woonkompleks in Houtbaai. Die kompleks is gerieflik langs die pad van winkels, restaurante en kafees geleë en is net 500 m van die strand af.

Die woonstel spog met 'n oopplan-leefarea op die onderste verdieping wat lei na 'n patio met 'n privaat swembad en lieflike uitsigte. Die boonste verdieping bestaan uit 'n mezzanine-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die onderste verdieping beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die onderste verdieping lei na 'n patio vanwaar gaste 'n braai kan geniet, of 'n duik in die swembad kan geniet terwyl hulle die uitsig geniet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV, en daar is sonstoele by die swembad en buite-eetgeriewe. Gaste het toegang tot 'n ondergrondse motorhuis, asook besoekersparkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Alexander Avenue, GO3 The Breakers, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink G Zero 3 @ The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alexander Avenue, GO3 The Breakers, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlznicoffZIfixDXYM37ZxU4obT71GNYrdD55vW3ntpWJny47HB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Alexander Avenue GO3 The Breakers 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.042291833526 18.354178438623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang