Successfully reported
+14

G03 Terra Mare

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 R2 210 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

G03 Terra Mare is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige Terra Mare-kompleks in Umhlanga geleë is. Die Terra Mare-kompleks is oorkant die Umhlanga-swemstrand.

Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Hierdie kamer het skuifdeure wat na die patio oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, tuimeldroër en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea maak oop na 'n groot patio met buitemeubels.

Oop parkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Die Terra Mare-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.7
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.3
Diens
1.7
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf45158eaf4750b22d3361de183e61f27a1f0d1b5c59f43635f0d528c840985597549de91abfce605b8d247d099a1744f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 210 per nag (plek vir 6) 3 5 1 3 69 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.717063 31.090711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang