Successfully reported
+36

G04 90 Beach Boulevard

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G04 90 Beach Boulevard is 'n skouspelagtige woonstel teen die strand in die veilige Beach Boulevard-kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het pragtige, ononderbroke uitsigte op Tafelberg en Bloubergstrand en is die ideale plek vir jou strandvakansie.

Dit is op die grondvloer geleë en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure wat na die patio en tuin lei. Die volledige badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. In die leefarea is daar 'n dubbelslaapbank, ideaal vir kinders onder 18, en 'n platskerm-TV. Gratis onbeperkte internet en Netflix word voorsien. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n groot, privaat stoep en tuin met 'n piekniekbankie en Weber-braaigeriewe lei. 'n Toesluitmotorhuis word voorsien. Hierdie woonstel is met 'n omsetter en 'n battery toegerus.

Die 90 Beach Boulevard-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en die strand is net 2 minute se stap daarvandaan. Die 90 Beach Boulevard-kompleks is stapafstand van fantastiese restaurante af en daar is 'n MyCiTi-bushalte in die omtrek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Stay was fun for a honeymoon. Felt safe, car was safe, place was clean, awesome view of the ocean. Everything was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Brenda J
Gesin met klein kinders
5.0
Uitsig asemrowend mooi, baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Alles was perfek!
Aug 2025
Anelia K
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. Dit is 'n baie mooi eenheid ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker gesinsvakansie!
Jul 2025
Maryke V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing view! Very beautiful, best honeymoon ever!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jolene S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies! Dit vreeslik geniet. Sal weer teruggaan soontoe vir 'n langer tydperk.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 90 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink G04 90 Beach Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97184bf8e3bf5b19fca9243db6b9abb83fbe89bfcfc86dfe4ab155f8ea0be0847b7959d4af5355360adb710ca5e760b9fa8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.812442673282 18.471030043456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang