G1 Bermuda
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die balansbetaling moet 1 maand voor die inklokdatum betaal word.
- 'n Terugbetaalbare R1000-breekskadedeposito moet saam met die balans van die betaling betaal word, ook 1 maand voor die inklokdatum. Dit sal binne 10 werksdae ná die uitklokdatum via EFT terugbetaal word indien die eiendom en inhoud in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.
- 'n Skoonmaakdiens op Sondae of openbare vakansiedae is teen R350 word per dag beskikbaar. Dit moet voor aankoms gereël word.
- Besprekings vir groepe van 23 jaar en jonger word nie toegelaat nie.
-Geen funksies of partytjies word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode.
- Stilte tussen 22:00 en 07:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang