Successfully reported
+37

G72 Sabuti

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Tamboti Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 R3 060 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

G72 Sabuti is 'n pragtige, ruim selfsorghuis in 'n veilige kompleks op die Simbithi Eco Estate in Ballito. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel 180 grade-see-uitsigte en 'n privaat Jacuzzi het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gastee deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Buite is daar 'n privaat, sonnige stoepp met 'n etenstafel, sonstoele en 'n Jacuzzi wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en die panoramiese see-uitsigte te bewonder.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Tamboti Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Tamboti Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52be5cec4ba4cc10e18dd59af9006ce8eb361abcd9717c58bad85ec3a9620856e5ad0cb457a9606590031e7c8d2d96213bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 060 per nag (plek vir 6) 17 Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.519668577292 31.223004879693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang