Gables Inn
- Kapasiteit: 185 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Sluiters Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R879 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gables Inn is in Colesberg geleë en bied basiese oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis het maklike toegang tot en van die N1-snelweg wat die doeltreffendste manier is om per voertuig tussen Johannesburg en Kaapstad te reis.
Gables Inn het 24/7-ontvangs en bied 38 eenhede, wat wissel van 2- tot 5-slaapkamerwoonstelle. Alle woonstelle het skoon en gerieflike badkamers. Daar is 24 standaardwoonstelle wat toegerus is met 7 DStv-kanale, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die 14 luukse woonstelle is toegerus met lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas, DStv-geriewe en koffie- en teemaakgeriewe. Die 4 Standaard-selfsorgwoonstelle kan tot 6 mense op 'n slag akkommodeer en is toegerus met 'n badkamer met 'n bad, 'n kombuis en 'n klein sitkamer. Daar is 1 luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir tot 4 mense, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en klein sitkamer.
Al die woonstelle het veilige onderdakparkeerplek en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, speelgrond vir kinders en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 295
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Sluiters Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Gables Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 185 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Sluiters Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang