Successfully reported

Gables Inn

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Natanja V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ongelooflik skoon en vriendelik. Ons het goed daar vergeet en toe ons 'n week later weer daar slaap, het hulle dit vir ons gehou en teruggegee, wat ongelooflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Siels saligheid net wat die groep gesoek het na 'n lang reis. Die span noem dat hulle wel baie lekker gebly het en dat hulle weer daar sal aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie C
1 nag
5.0
Jul 2025

Nie eintlik 'n kuier gewees nie, net 'n lekker oornag spot. Dit was baie lekker om by Gables Inn te oornag. Altyd my stop vir 'n oornag wanneer ek vêr reis. Baie spasie vir 'n trailer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmay T
1 nag
5.0
Apr 2025

Kamers is skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Bly altyd lekker by Gables Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie oulike eenhede, lugversorging, yskas en veilige parkering. Veilige parkering en aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
1 nag
5.0
Jan 2025

Peaceful. Awesome. I rested well and continued my journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Vriendelik ontvang. Kamer skoon en alles wat voorsien is, werk. Gables Inn bied voldoende fasiliteite vir oornag akkommodasie. WiFi sou 'n pluspunt wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Waarde vir geld. Ja, gerieflik en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pete V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

More than sufficient for an overnighter. Comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Wonderlike plekkie vir oorslaap. Dis 'n wonderlike plekkie wat bekostigbaar is. Enigste advies is hulle pamflette in kamers waar mens kan kos bestel, is baie oud, so toe ons moes betaal, was dit dubbel van wat gewys was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 879
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 879
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 879
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 185 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Sluiters Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YjJjYjhjLWE5N2UtNGQ3Yi1hODA4LTllODFkNTYwYTdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R879 per nag (plek vir 2) 295 5 1 4 10 Sluiters Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726356670203 25.091187983776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang