Successfully reported

Gabriella's Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucian P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Excellent! Good, clean, affordable, well-positioned. The lady that does the housekeeping is friendly, helpful and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Thank you for the review. We really do appreciate it. Hope to see you soon again.

Marene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely room. Great value for money. Clean. Large bed. Location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneske R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker, mooi, stil, skoon, amazing. Ons het een van die beste naweke weg gehad, als te danke aan Gabriella se amazing blyplek. Ek kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie Aneska. Ons waardeer dit baie.

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Niks verder as bogenoemde kommentaar nie. Baie goed geleë en toegerus. Heerlike bed en aparte leefarea is gerieflik en gesellig. Die stort het nie glas of 'n ander afskorting nie, wat tot gevolg het dat die hele badkamer nat word - wat baie ongerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ons kan Gabriella's aanbeveel vir baie goeie waarde vir geld. Ons het die verblyf by Gabriella's baie geniet. Ons kamer was baie goed toegerus, netjies en die ligging is uitstekend. Sal definitief weer hier wil bly, solank dit dieselfde kamer, no 2, kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer.

Elna U
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pragtige kamer, puik bed en linne, puik geleë. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Dis 'n pragtige kamer - lyk net soos op die foto. Alles was skoon en netjies. Ons sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie, Ulna. Ons waardeer dit opreg.

Andries T
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Baie goed. Die verblyf was aangenaam. Alles was netjies en goed georganiseer. Ek het geen rede tot beswaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie. Ons waardeer dit baie.

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Good, but will look for other places on our next trip. We've stayed here before. The rooms are getting tired and the facility needs a cleanup. Only one place to sit outside and there was a sewer smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Thank you for the review. The smell that you noticed was from our neighbour who used recycled water to water his garden. I had a chat with him, but let's hope for the best.

Getha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik. Ons was baie tevrede met die diens vooraf, netheid, sal regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Main Street, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZTI5M2E1LWQzNTEtNDNmYy05NjkxLTk1NTI3MWY3ZmJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 24 Main Street Riebeeck Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384302827835 18.894102677841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang