Successfully reported
+40

Gabriella's Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Main Street, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gabriella's Accommodation is in Riebeeck Kasteel geleë en is sentraal geleë en stapafstand van verskeie restaurante, galerye en winkels af.

Gaste het 'n keuse van 4 kamers en 1 selfsorg-eenheid, wat almal privaat ingange sowel as 'n buite-area het. Die 4 kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, en hulle is ingerig met 'n gemaklike dubbel-, koningin- of koningingrootte-beddens. Die selfsorg-ateljee het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.

Al vyf kamers het lugversorging en het 'n yskassie. Linne en handdoeke word voorsien, asook beskuit en tee- en koffiemaakgeriewe word in al die eenhede voorsien. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar vir gaste.

Riebeeck Kasteel bied 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels asook doendinge soos fietsry en bergfietsry, en wynproe. Gaste kan ook die De Oude Kerk Museum, of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Lucian P
5.0
Excellent! Good, clean, affordable, well-positioned. The lady that does the housekeeping is friendly, helpful and efficient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Marene K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely room. Great value for money. Clean. Large bed. Location is perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Aneske R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, mooi, stil, skoon, amazing. Ons het een van die beste naweke weg gehad, als te danke aan Gabriella se amazing blyplek. Ek kan nie wag om weer ...
Sien meer
Jan 2025
Getha M
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons was baie tevrede met die diens vooraf, netheid, sal regtig aanbeveel.
Des 2024
Jaco L
Saam met lewensmaat
4.8
Niks verder as bogenoemde kommentaar nie. Baie goed geleë en toegerus. Heerlike bed en aparte leefarea is gerieflik en gesellig. Die stort het nie gla...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Main Street, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gabriella's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Main Street, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZTI5M2E1LWQzNTEtNDNmYy05NjkxLTk1NTI3MWY3ZmJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 24 Main Street Riebeeck Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384302827835 18.894102677841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang