Galago Private Bush Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, 97 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Galago Private Bush Lodge skuil op 'n pragtige wildplaas wat minder as 20 km vanaf Bela-Bela geleë is. Die plaas is die tuiste van 'n klein verskeidenheid wilde diere en voëllewe en bied die ideale bosveld-toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die lodge bied verblyf in 'n keuse van 4 losstaande chalets. Daar is 3 chalets wat oor 1 slaapkamer beskik terwyl die vierde eenheid 2 slaapkamers het. Drie van die chalets het goed toegeruste kombuise terwyl 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa beskikbaar is. Linne en handdoeke word voorsien. Neem asseblief kennis dat daar geen TV is nie.
Gaste kan in die sonpaneelverhitte swembad afkoel.
Doendinge om in die omgewing te geniet sluit wildritte, gholf, besoeke aan die warmwaterbronne in Bela-Bela, visvang, voetslaan en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R516, 97 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Galago Private Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, 97 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang