Galvin's House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Seesig Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Galvin's House, 'n knus selfsorg-vakansiehuis met uitsig oor die see en slegs 500 m van die strand af, is in Strandfontein geleë.
Die akkommodasie is via trappe bereikbaar en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea, en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n stort, 'n bad en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en maak oop na 'n balkon met uitsig oor die see en die omgewing. WiFi is nie beskikbaar nie, en rook is nie in die huis toegelaat nie.
Buitebraaigeriewe is beskikbaar op die grondvloer; troeteldiere word egter nie toegelaat nie.
Strandfontein bied 'n lieflike strand en verskeie aktiwiteite soos visvang, stap- en wandelroetes, vierwielmotorfietsry en 4x4-roetes. Gedurende Julie tot September kan gaste bederf word met uitsigte oor die blomveldblomme, of die Suidelike Noordkapperwalvisse in die baai tussen Junie en Oktober.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 71
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 24 Seesig Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
- Gaste dink Galvin's House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Seesig Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang