Successfully reported
+73

GaMamadi Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GaMamadi Guest Farm is naby die Drie Susters, 800 meter vanaf die N1. Gaste kan die rustige omgewing van hierdie pragtige, eko-vriendelike, operasionele Merinowol-skaap- en Angora-bokhaarplaas geniet.

Verblyf bestaan uit sewe eenhede wat almal hul eie privaat ingange het. Elke eenheid het een hoofslaapkamer met en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis vir selfsorgdoeleindes of maaltye op versoek. Twee van die eenhede het slaapplek vir 'n gesin van ses. Drie van die eenhede het slaapplek vir vier mense en die laaste eenhede het slaapplek vir twee mense. Alle eenhede is toegerus met TV met 'n ruiker DStv-kanale, waaiers, verwarmers en elektriese komberse vir ons koue winteraande.

'n Koel en verfrissende plaasswembad is seisoenaal beskikbaar na 'n lang en warm somer se rit. Drie van die eenhede was eens 'n plaashuis wat in 1943 gebou is en is nou met styl en gemak omskep. 'n Ligte ontbyt in die eenhede, bestaande uit droë ontbytgraankos met melk, is by die prys ingesluit. Koffie, tee en tuisgemaakte beskuit is gereeld in alle eenhede beskikbaar.

Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak en braaipakke is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mark B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stop in N1 to Cape Town. Lovely place for an overnight stop on N1 to Cape Town. This is the second time we stayed there and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Vars Karoo plaaslug en stilte. Ons het baie lekker gebly by GaMamadi. Alles was skoon en netjies, en Annalise het uit haar pad gegaan om ons verblyf a...
Sien meer
Jul 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en 10 ster verblyf. Net eenvoudig fantastiese akkommodasie, als is daar en baie netjies. uitstekende gasvrou. Beskuit uit die boeke.
Mei 2025
Haddad V
5.0
Was 'n fantastiese ervaring, super vriendelik en die kos heerlik. Sien sterre.
Mrt 2025
Karien N
5.0
Mooi omgewing en gemaklike blyplek. Het baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Taaiboschfontein, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
  • Gaste dink GaMamadi Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu2dVjUDf2I0akpxn16iQyy2fvCJCXpRRZ57Cv11QIK4BuWfKqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 Taaiboschfontein Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.853254249383 23.265739152696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang