Gannaga Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gannaga Lodge is geleë op 20 hektaar eie grond binne die Tankwa Nasionale Park. Dit is geleë in van die mees skouspelagtige platteland in die Noord-Kaap, op die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die Lodge lê 29 km vanaf Middelpos op die grondpad tussen daar en Ceres.
Die lodge bied 10 gemaklike kamers, geleë in óf die nuut gerestoureerde Ou Plaashuis óf die omskepte Stalblok. Dit is die enigste onderneming wat B&B-verblyf en restaurantgeriewe binne die grense van die Nasionale Park bied. Anders as die Tankwa Nasionale Park, bied Gannaga Lodge nie selfsorgverblyf nie.
Die ontvangsgebou is nuut gebou van plaaslike klip wat uit ou plaasgeboue verkry is, is lugverkoel en bevat 'n goed gevulde kroeg, ruim sitkamers, die eetkamer en 'n vergaderkamer wat geskik is vir seminare en klein konferensies. Van hier af kan gaste pragtige uitsigte oor Langkloof en oor die Gannaga-pas in die Ceres Karoo geniet. Die kombuis spesialiseer in tradisionele plaaslike kos, en gebruik waar moontlik plaaslike produkte.
WiFi is beskikbaar in die lodge se hoofgebou, maar nie in die kamers nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 203
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
- Gaste dink Gannaga Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang