Successfully reported
+49

Gannaga Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gannaga Lodge is geleë op 20 hektaar eie grond binne die Tankwa Nasionale Park. Dit is geleë in van die mees skouspelagtige platteland in die Noord-Kaap, op die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die Lodge lê 29 km vanaf Middelpos op die grondpad tussen daar en Ceres.

Die lodge bied 10 gemaklike kamers, geleë in óf die nuut gerestoureerde Ou Plaashuis óf die omskepte Stalblok. Dit is die enigste onderneming wat B&B-verblyf en restaurantgeriewe binne die grense van die Nasionale Park bied. Anders as die Tankwa Nasionale Park, bied Gannaga Lodge nie selfsorgverblyf nie.

Die ontvangsgebou is nuut gebou van plaaslike klip wat uit ou plaasgeboue verkry is, is lugverkoel en bevat 'n goed gevulde kroeg, ruim sitkamers, die eetkamer en 'n vergaderkamer wat geskik is vir seminare en klein konferensies. Van hier af kan gaste pragtige uitsigte oor Langkloof en oor die Gannaga-pas in die Ceres Karoo geniet. Die kombuis spesialiseer in tradisionele plaaslike kos, en gebruik waar moontlik plaaslike produkte.

WiFi is beskikbaar in die lodge se hoofgebou, maar nie in die kamers nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Daniel W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! What a pleasant stay! From our arrival to our departure, everything was very good. The owner and staff were very friendly an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marthinus K
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig. Stadig ry en alles die moeite werd. Verrassend! Na die Gannaga Pas, was die Lodge verwelkomend.
Sep 2025
Hannelie J
Saam met vriende
5.0
Hartlike ontvangs, heerlike kos en Karoo stilte! Heerlik gebly, maar roete aanwysings (insluitend GPS) is baie swak/verkeerd.
Sep 2025
Janette J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Baie lekker gekuier.
Sep 2025
Antoinette V
Saam met vriende
5.0
Beveel dit aan vir mooi natuur en rustigheid. Heerlike kuier geniet by Gannaga Lodge. Jackie het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moo...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gannaga Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnMdZ6WHu0sEpebCkz0HMf0PgJXHBE2Djy0omnDIzjJhBjqIYX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Agterkop Middelpos 8193 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.110352766677 20.121760368347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang