Gannet Place Guest House
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1481, Ooievaars Route, Hazyview, 1422, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gannet Place is 'n pragtige gastehuis in een van Hazyview in Mpumalanga se stil woonbuurte. Hazyview is sentraal geleë in Mpumalanga wat dit maklik maak om by die vernaamste besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, en belangrike sentra soos die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, uit te kom.
Ons bied 31 smaakvol gemeubileerde en suite-kamers met gehalte-afwerkings en al die geriewe wat jy benodig.
Gaste kan gebruik maak van ons fantastiese lapa en swembad wat in die tuin geleë is.
Ons bied ook pendeldienste tussen Mbombela (Nelspruit), en tussen Johannesburg en Hazyview. Daar is wildritte na die Krugerwildtuin, verkenningstoere na die Shangana Kultuurdorpie, Panorama en die Laeveld-kranswand en vele meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Rejoice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1481, Ooievaars Route, Hazyview, 1422, Mpumalanga
- Gaste dink Gannet Place Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1481, Ooievaars Route, Hazyview, 1422, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang