Ganora Guest Farm & Excursions
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Khoi-San Selfsorgkothuis
- 
                            Selfsorg.
 
- Ou Kraal - Standaard Dubbel-/2-enkelbedkamers
- B&B.
- The Sheds - Groter Koninggrootte-/2-enkelbedkamers
- B&B.
Huisreëls
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor bespreking.
- Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Aandete is beskikbaar mits dit vooraf bespreek word.
- Gaste in die Khoi-San Kothuis en die kampeerterrein kan etes bespreek teen ekstra koste indien hulle nie die selfsorggeriewe wil benut nie.
- 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte en/of 'n 4x4-karavaan word aanbeveel vir gaste in die Boskampeerterrein.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Ganora Farm, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang