Garden Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Birchwood Avenue, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Apartment is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in die lowerryke voorstad Tokai. Omring deur natuurlike skoonheid en naby plaaslike geriewe, bied dit gaste 'n rustige en gerieflike verblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n klerekas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskassie, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige reeks DStv-kanale vir vermaak. 'n Toegewyde werkspasie en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op 'n privaat balkon met sitplek. Veilige opritparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is naby Tokai-woud, Steenberg Gholflandgoed, die Constantia-wynroete, winkelsentrums, kafees en restaurante. Dit bied ook maklike toegang tot hoofpaaie, Kaapstad se besienswaardighede en die Amerikaanse ambassade.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Birchwood Avenue, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Birchwood Avenue, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang