Successfully reported

Garden Route Safari Camp

Luukse tente
Vanaf
Vanaf R 8 670
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie grasdak-tente het elk 'n privaat houtdek, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verder het elke eenheid 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, gratis japonne en pantoffels.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R 9 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke tent is verhewe en het 'n grasdak met seilmure. Die eenhede het 2 slaapkamers elk en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die kinderslaapkamer bo. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Sitkamer en 'n privaat balkon is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Ateljee
Vanaf
Vanaf R 19 950
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie bekoorlike vakansiehuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n balkon, kaggel en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 670
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKgp4SPqidDRzNifz5ZIRi1IlhPfzSPOkQ1McPFHmPm2Dcqp1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 670 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm 358 Brandwag 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054068330616 22.029049744251
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang