Successfully reported
+10

Gardenview

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Achilles Road, Plot 83 Part 2A, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 357 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gardenview is 'n pragtige Gastehuis in Pretoria wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is naby inkopiesentrums, hospitale Woodhill Golfbaan en Sunbet Arena. Die tuin skep ‘n rustige atmosfeer met skaduweebome om onder te sit en hoenders wat rondloop.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n wasba.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en lei na 'n stoep met buitesitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kombuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzanne H
Saam met vriende
5.0
Puik, privaat, gerieflik en goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is uitstekend; dit is in 'n baie stil ligging, maar tog gerieflik geleë en maklik ...
Sien meer
Okt 2025
Izè M
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig, ruim en skoon met alles wat jy benodig asook veilig. Susan is baie vriendelik en behulpsaam! Dit is 'n baie ruim 2-slaapkamer woonste...
Sien meer
Aug 2025
Francois S
5.0
Geen probleme, aangename gasvrou, rustig en stil omgewing. Weereens baie lekker!
Mrt 2025
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en prakties ingerig. Die plek is baie netjies en skoon. Dankie aan Susan wat 'n baie goeie gasvrou is. Ek kan die plek enige tyd aanbev...
Sien meer
Feb 2025
Charl H
Saam met vriende
5.0
Great, still, nature-rich. Baie lekker gebly by Susan. Netjiese plek in 'n baie mooi groot tuin, jy voel asof jy ver uit die stad is. Sal dit definiti...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Achilles Road, Plot 83 Part 2A, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Gardenview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 357
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 357
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 357
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Achilles Road, Plot 83 Part 2A, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fae7f583e6c1c60676dbba5b5eda5b710f432ded97393f1b2a4b28e33adebea28ce72a508a8baca7c368518f8ffda311d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 357 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Achilles Road Plot 83 Part 2A 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.805111704291 28.348262888365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang