Successfully reported

Gariepview

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 772 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en gerieflik. Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phlip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik geslaap. Rustig en stil. Baie lekker oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uwe H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Once again, a beautiful and magnificent experience. The Private Suite is a must! There is something special about watching the sunrise whilst sitting in bed with a cup of morning coffee! The apartment is luxurious and spacious, and we have booked it more than once.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vihan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek! Baie lekker. Verwagtinge oortref in alle aspekte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike uitsig en rustig. Aangenaam. Stel egter voor dat 'n stort in die badkamer bykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal die plek met graagte aanbeveel. Ons het die verblyf terdee geniet en sal graag weer kom. Die huis is pragtig, ruim, skoon en leefbaar. Wat 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam en met 'n baie goeie uitsig oor die dam. Kamer was skoon en die geriewe baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Gariepview is super netjies en modern. Uitsig oor die dam is ongelooflik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Oase na 'n lang rit. Enorme eenheid, met soveel spasie. Ons het heerlik geslaap en ons honde het oorgenoeg plek gehad. Hulle kon lekker op die balkon lê en kyk na die dam. Die eenheid is modern en goed toegerus, met alles wat jy nodig kan hê. Asemrowende uitsig oor die dam, veral met sonopkoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowende uitsig. Fantastiese verblyf met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 772

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 772 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang