Successfully reported

Gaste Plaashuis Oudevlei

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marietjie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Plaas, rustig, skoon, ruim, goed toegerus - heerlik. Dit was nou lekker. Vriendelike ontvangs, ruim woning, perfekte tafel vir kaart speel, beste braai en boma buite met stoep. Defnitief weer daar kom kuier. La-La was groot pret.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik. Uitstekend, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Relaxing and peaceful. Awesome location and home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal vir seker een van ons favorite plekke wees. As jy lus is vir 'n lekker wegbreek van die stad, gaan gerus Gasteplaas toe vir rus, vrede, stilte en gasvryheid. Veilig met genoeg goed om te doen sou jy wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing stay in beautiful surroundings. Lovely farm-style accommodation. Well specced and very helpful and responsive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons kuier was baie aangenaam. Sal vir seker weer gaan. Ons het so lekker gebly by Gate Plaashuis Oudevlei. Dit is baie rustig en veilig. Het die natuurskoon en stilte baie waardeer. Die hulp en eienaars was so vriendelik en tegemoetkomend. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great overnight stay. Relaxing, very clean and just in general value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Dit is mooi en gemaklik. Ons het onder omstandighede lekker gekuier. Lekke gebly. Gaste langs ons vanaf half 5 die oggend baie raserig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Rustig, goed vir my siel. Dit was 'n baie rustige wegbreek en die kamer en geriewe was bo my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shane H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Nice. My stay was very nice. I would recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ewan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Oudevlei, Off the R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1398f06527f0e23ff7545f885cfc08c03311ed562a7b3a84645d6ee680ae8e78fe0a8364ca44bbdd6889d94aadff611d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Farm Oudevlei Off the R501 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.604279732939 27.088487148285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang