Successfully reported

Gasteria Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 1 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 1 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Los asseblief die huis in dieselfde toestand as wat u dit gevind het. Maak asseblief seker dat die skottelgoed gewas is voor vertrek, of in die skottelgoedwasser met die skottelgoedwasser aan en besig met sy siklus. Bring asseblief u eie strandhanddoeke. Geen harde musiek tussen 22:00 en 09:00 nie. Geen gaste onder 21 word toegelaat nie, tensy hulle vergesel word deur verantwoordelike volwassenes. Geen partytjies of geleenthede nie. Geen rook binne nie. Geen ekstra besoekers word op die perseel toegelaat nie, tensy vooraf reëlings met die eienaar getref is. Ons woon in 'n stil buurt en hou daarvan om ons bure te respekteer.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Macra Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fea350a779d8a23b85f8073f70b0813acba816cfd037ee88e0ccaf4ddab24695af24b2fbf42a02c5c833a0638e947667bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 5 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.194663 22.0398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang