Successfully reported
+19

Gasvry Gastehuis

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gasvry Gastehuis is op 'n rustige plaas in die Vrystaatse dorpie Hoopstad geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-chalets wat individueel versier is, 2 dubbelkamers en 'n gesinskothuis met 3 slaapkamers. Die eenhede beskik oor geriewe soos 'n goed toegeruste kombuis, braai-areas, lugversorging en 'n TV met DStv. Die gastehuis het 'n swembad en parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Bloemhofdam en Sandveld Natuurreservaat in waar gaste swem, visvang, bootry en wild kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Barend H
5.0
Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese skoon plek. Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese skoon plek. Sal vir seker weer daar aanbly.
Sep 2025
Abigail J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gerieflik. Die woonstelle is voor pragtige truksvye bome, daar is 'n Aircon en die kamer en badkamer is baie groot! Dit was die lekker...
Sien meer
Sep 2025
Heila S
Saam met lewensmaat
5.0
Next level akkommodasie! Baie dankie aan die vriendelike gasvrou. Baie aangename verblyf, ons beveel Gasvry Gastehuis beslis aan. Gerieflike eenheid v...
Sien meer
Aug 2025
Louis V
5.0
Ongelooflik lekker. Die verblyf was baie lekker en het presies gewerk vir mens se doeleindes.
Mei 2025
Shaun F
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay and relaxing when travelling. Very pleasant stay, easy access and a peaceful location despite being close to the hi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Gasvry Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMTEyM2VhLWRjZTEtNGU4NC1iNDVjLWJmZTIxZWUwMGE4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Farm Groenvlei Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.808607808874 25.877585652118
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang