Successfully reported

Gateway Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Madelein S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, superskoon met groot buite areas. Ons het net 'n oornag plekkie gesoek en hierdie was ideaal. Dit was stil en rustig met 'n lekker swembad en baie plekke om te braai en buite kuier. Die manager was altyd beskikbaar en het altyd baie gou my vrae beantwoord. Die WiFi is uitstekend. Daar is 'n TV-skerm, maar daar is net SABC en eTV beskikbaar, so moenie gaan as jou plan is om 'n bietjie DStv te kyk nie. Ons het sommer 'n movie op ons laptop gekyk en dit was piekfyn. Die kos was deeglik en die plek was superskoon. Baie rustig. Die kamers kan warm raak, maar daar is dakwaaiers wat bietjie help. Die kamers en badkamer is lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria Thi Hong Hanh
Gateway Guest House
Good afternoon Madelein, Thank you for your review. I appreciate it. We will improve the DStv in the future. Kind regards, Maria Nguyen

Henry F
1 nag
3.2
Aug 2025

Feels more like a contractor accommodation than a guest house. Small room, ice cold, mattress springs hurt my back. No bar fridge in room, no aircon, no fan. Not enough blankets. No intercom or bell at gate. No remote although they brought one later. Felt like a prison. Staff very friendly and a warm welcome. I took photos. Very old TV, did not try to use it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Asemrowend. Baie netjies skoon plek met lekker ontbyt en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Very nice establishment, enjoyed our stay! Safe, friendly, professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Ons is vriendelik ontvang. Die gasheer was baie vriendelik, hy het gesorg dat ons die beste verblyf geniet, maar ook bonus was dat ons ontbyt was ingesluit by ons prys, daar was geen extra betaling nodig. Ek dink die matras op ons bed kan dalk vervang word, maar ons het tog heerlike tyd daar geniet en was baie naby aan ons bestemming waar ons besig was die naweek. Ek beveel die gastehuis definitief aan vir enige iemand wat plek benodig om oor te slaap. Ontbyt was ook perfek na ons sin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Mrt 2022

Teleurstellend en nie die prys werd nie. Dis redelik onveilig en ver van alles af. Die braai was vuil en vol bossies. Die matrasse moet vervang word. Die eienaar was nie tegemoedkomend m.b.t. ontbyt nie. Ons moes vroeg ry om 'n tennis toernooi by te woon en het dus nie ontbyt ontvang nie. Ons het slegs 1 aand gebly en vir die tweede aand alternatiewe akkommodasie gesoek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Linus V
1 nag
5.0
Okt 2019

Vriendelik en gasvry! Lekker naby die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Rustige en in natuur-omgewing. Kamers het alles gehad wat ek nodig gekry het vir my verblyf. Skoon, netjiese, gemaklike kamer. Rustige atmosfeer met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Vriendelike ontvangs. Ons het vriendelike ontvangs gehad en sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2017

Was baie rustig en ons het 'n warm en gesellige verwelkoming gekry. Baie dankie vir puik diens en verblyf. Rustige en stil atmosfeer. Dankie aan ons verblyf, sal aanbeveel vir enige een. Rustig en baie vriendelike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maria Thi Hong
Hanh

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Sandham Road, Norton Home Estates, Benoni, 1500, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e3fca4fca9d49cea0eaf1746d46c432f38905b70f964339d4aeb5340ca6601a351e411cb1b3465c43baa7354dcf67ebed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 115 Sandham Road Norton Home Estates 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.10428 28.31201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang