Successfully reported
+21

Gatsby Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 159 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gatsby Suite is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Die Boord, Stellenbosch. Dit is 'n ideale opsie vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n oulike balkon met sitplek buite. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel, met maklike toegang tot nabygeleë geriewe, insluitend winkelsentrums en mediese geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 27 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gatsby Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 159
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f39686e88674d0fa302752efe663f511071bf3a81d39849d9fe5ca9cb81049bb009333571a6e7521fd932c9fc4d3d61ff41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 159 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9477667 18.8469217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang