Successfully reported
+26

Gecko Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gecko Castle is ideaal vir 'n gesinsbyeenkoms en is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in Dullstroom.

Die outydse veelverdieping beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 2 sitareas, en is troeteldiervriendelik. Twee van die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë en het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die slaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n dubbelbed, en die slaapkamers deel die gebruik van badkamers wat toegerus is met baddens en storte.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet word.

'n Gesellige kaggel is in elk van die sitareas beskikbaar. Die sitkamer op die grondvloer het ook 'n TV en 'n kroegarea waar gaste die rugby kan kyk of kan ontspan. Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring.

Gecko Castle het 'n groot omheinde tuin waar kinders kan speel, en troeteldiere veilig kan hou, en honde is welkom met vooraf reëlings. Gerieflikheidshalwe word die huis daagliks skoongemaak.

Dullstroom bied doendinge soos visvang en staproetes, en gaste kan die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en die Verloren Vallei Natuurreservaat besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Gecko Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60a94cb46a4ccbaebb8797cf518a40a30171cead38ca6ec36269d9f6c6c3ff9f9ed6b6060b3f0014e0215c25681f07f0a6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.424140626186 30.10287237286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang