Gecko Inn HH
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Bottlebrush Bend, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Gecko Inn HH bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 5-slaapkamerhuise in Richardsbaai.
Die huise kan tot 11 mense elk akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 3 en suite is. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk, 2 slaapkamers met 3 enkelbeddens in elk, en 1 slaapkamer met 1 enkelbed. Elke slaapkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Twee van die slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer, en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met stoele. Komplimentêre WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 50 Bottlebrush Bend, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Bottlebrush Bend, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang