Successfully reported
+24

Geckos B&B

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand No 5, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geckos B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Coffee Bay, 'n klein gemeenskap wat langs die Wildekus van Suid-Afrika geleë is. Gaste by Gecko B&B kan 'n hartlike ontvangs en kwaliteit diens verwag om 'n aangename verblyf te verseker.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid standaardkamers en gesinseenhede wat apart van die hoofgebou geleë is. Die standaardkamers is geskik vir 2 gaste, terwyl die eenhede 'n gesin van 4 kan akkommodeer. Elke standaardslaapkamer maak oop op 'n stoep wat oor die tuin uitkyk en beskik oor 'n gemaklike bed, 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Twee van die gesinseenhede beskik oor 2 slaapkamers, terwyl die kothuis uit 1 slaapkamer bestaan. Dié eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe.

Ingesluit by die tariewe is 'n volledige ontbyt wat bestaan uit 'n vrugteslaai, vrugtesap, jogurt, graankosse, en 'n warm ontbyt wat volgens gaste se voorkeure gekook word.

Coffee Bay is die tuiste van pragtige strande, restaurante, staproetes, uitstekende visvangplekke en diverse wild wat ryk is aan inheemse fauna en flora.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizan D
Gesin met tieners
5.0
We had a great stay. We arrived at Gecko's during a period with no electricity. Our host did his best to ensure we had light in our uni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Hannetjie G
Saam met vriende
5.0
Will recommend this place to anyone. Comfortable and the host was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Christiane G
Saam met vriende
5.0
Coffee Bay is a natural beauty. Our stay was very enjoyable. Niven was a very helpful host; he organised a guide for our hike and made ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige kuier. Lekker gekuier en die gasheer was baie aangenaam en vriendelik. Hy het ons laat welkom voel en die ontbyt was uit die boeke.
Jul 2024
Daniel B
Gesin met klein kinders
4.6
Awesome experience. Very nice. Niven is a superb host. Nice spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stand No 5, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink Geckos B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand No 5, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d128c3a7887a9e6cf2bfccac1968818acd2444e3e5eca913c06c37d57e0cf32a7e8254cf724a22666d6b869f6318d4d35ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Stand No 5 Coffee Bay 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.984755415712 29.147039651871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang