Geckos B&B
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand No 5, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geckos B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Koffiebaai, 'n klein gemeenskap in die Wildekus in Suid-Afrika. Gaste kan 'n hartlike verwelkoming en gehaltediens verwag wat 'n aangename verblyftydperk verseker.
Verblyf word aangebied in 'n aantal standaardkamers en gesinseenhede wat apart is van die hoofgebou. Die standaardkamers is geskik vir 2 gaste elk en die eenhede is elk ideaal vir 'n gesin van 4. Elke standaardkamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en het 'n gemaklike bed, 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Twee van die gesinseenhede het elkeen 2 slaapkamers en die Kothuis het 1 slaapkamer. Hierdie eenhede het elk 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is vir basiese selfsorg.
'n Volledige ontbyt is ingesluit by die tarief en bestaan uit vrugteslaai, vrugtesap, jogurt, ontbytgrane en 'n warm ontbyt wat volgens gaste se voorkeure voorberei word.
Koffiebaai bied pragtige strande, restaurante, voetslaanroetes, uitstekende visvangplekke en 'n verskeidenheid wild. Dit is ook ryk aan inheemse dier- en plantlewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Stand No 5, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
- Gaste dink Geckos B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand No 5, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang