Successfully reported

Gecko's Gastehuis Volksrust

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Te vinnig, ek sal langer wou bly. Baie dankie. Ons was daar vir die rugby, kamers is warm en cozy, baie dankie. Ons sien julle volgende jaar. Ook bekostigbaar omdat ons so baie uitgawes het en elke naweek iewers moet boek vir die skool sport. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Excellent. Perfect! We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri G
1 nag
5.0
Mei 2025

Vriendelike diens, veilig, netjies! Sal weer daar bly! Heerlik gebly! Sal vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon, veilig en bekostigbaar. Oorslaap oppad see toe was gerieflik, bekostigbaar en sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A great stop over, friendly staff and well maintained property. Just a one night stop over for us but we were very happy with the room and facilities. The staff were great, even though we arrived late and left early the next morning, they were very friendly and welcoming. Room and grounds are in great condition and well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilde T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie geniet - dankie! Gerieflik, skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn G
1 nag
4.2
Mrt 2025

Bekostigbaar, en die ander geniet. Dankie. Die heater ligte in die badkamer maak die hele plek warm en die blinds kan 'n upgrade kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker en goeie diens, 'n aangename gasvrou en doen baie moeite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful stay. It was a beautiful stay; we will come for room 60 again. We do not want to change.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

It feels like home. Lovely! The place is beautiful, nice and clean. Customer service is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 166 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Louis Trichardt Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwOThkNzQ5LTA4MTEtNDg1YS1hYmYzLWI5ZDc0MWYwZjk0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 40 Louis Trichardt Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.36897 29.88132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang