Geelhout @ 8
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Geelhout Street, Still Bay West, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geelhout @ 8 is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder die ouderdom van 12) in Stilbaai.
Die oopplan-enkelwoonstel met 'n aangrensende patio-kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens (geskik vir kinders) in die ingeslote patio-kamer. Daar is geen verbindingsdeur tussen die twee kamers nie. Gaste deel 1 privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, sowel as beperkte WiFi, is beskikbaar.
Die woonstel het 'n privaat ingang en maak oop na 'n tuin met draagbare braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Onderdakparkering is ook beskikbaar.
Geelhout @ 8 is 900 m van 2 klein winkelsentrums en 2 km van die strand geleë. Stilbaai bied verskeie aktiwiteite soos swem, visvang, branderplankry, kanovaart, walviskyk tussen Julie en November, gholf, stap en meer.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 6 Geelhout Street, Still Bay West, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Geelhout @ 8 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Geelhout Street, Still Bay West, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang